Die nie-terugbetaalbare inskrywingsfooi van REVUE SA 2016 is R3 000 per revue.  Wanneer u gekeur word om deel te neem aan REVUE SA 2016, is ‘n verdere R2 000 betaalbaar.  Indien ‘n skool om die een of ander rede sou kanselleer is geen van bogenoemde inskrywingsfooie terugbetaalbaar nie.

U inskrywingsvorm moet vergesel word met die inbetalingstrokie.

Inbetalings kan gedoen word in die volgende bankrekening:

Zibivista (Pty) Ltd trading as Lefra Communications and Marketing

Bank: Nedbank

Rekening: Lopend

Tak: Springs

Takkode: 190 742

Rekeningnommer: 108 480 9486

Verwysing: Revue en dan u skool se naam.

Stuur inbetalingsbewys aan: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of faks aan (011) 362 5233.

Lefra Kommunikasies en Bemarking | Kopiereg © 2019. Alle Regte Voorbehou.