Die sluitingsdatum vir inskrywings is 26 Augustus 2016. Dit hoef nie 'n professionele video te wees nie. 'n Video met videokamara of selfoon is voldoende. Onthou, vir keuring moet u ‘n 5-10 minute video saamstuur.
Uitslae van die keuringsproses sal na 29 Augustus 2016 bekend gemaak word.
REVUE SA 2016 sal in September 2016 by Carnival City se Big Top Arena aangebied word.

Lefra Kommunikasies en Bemarking | Kopiereg © 2019. Alle Regte Voorbehou.