Die uitdunne sal as volg plaasvind.  Neem asseblief kennis dat verskillende datums en tye direk self met die individuele skole gereël sal word.  Alhoewel ons streng volgens skedules sal werk, mag daar moontlik verandering in skedules wees.

UITDUNNE - Laerskole
Uitdunne – 8 Laerskole - Maandag, 5 September 2016
Uitdunne - 9 Laerskole - Dinsdag, 6 September 2015
Uitdunne - 9 Laerskole - Woensdag, 7 September 2016
Agt laerskole word gekies om deur te dring na die semi-finale rondte.

UITDUNNE - Hoërskole
Uitdunne – 8 Hoërskole Maandag, 12 September 2016
Uitdunne - 9 Hoërskole Dinsdag, 13 September 2015
Uitdunne - 9 Hoërskole Woensdag, 14 September 2016
Agt hoërskole word gekies om deur te dring na die semi-finale rondte.

SEMI-FINALE
Maandag, 19 September 2016: 8 Laerskole in die semi-finale
4 Laerskole word gekies om deur te gaan na die finale rondte
Dinsdag, 20 September 2016: 8 Hoërskole in die semi-finale
4 Hoërskole word gekies om deur te gaan na die finale rondte

FINAAL
Woensdag, 21 September 2016
4 Laerskole ding mee om eerste, tweede en derde plek
4 Hoërskole ding mee om eerste, tweede en derde plek
Een algehele wenner word ook aangewys

Lefra Kommunikasies en Bemarking | Kopiereg © 2019. Alle Regte Voorbehou.