DIt is die skool se verantwoordelikheid om alle reis- en verblyfreëlings te tref.  Maak ook seker dat u deelnemers hulle eie kospakkies saambring na die repetisies en optredes.  Daar is wel heelwat restaurante en wegneemeteplekke in Carnival City, maar dit word aanbeveel dat deelnemers kospakkies met koeldrank of water sal saambring.

Lefra Kommunikasies en Bemarking | Kopiereg © 2019. Alle Regte Voorbehou.