Ons is tans besig om met hotelle en gastehuise in die omgewing te onderhandel vir beter tariewe vir verblyf vir REVUE SA 2016.  Instellings wat ons beter tariewe aangebied het, sal eersdaags hier verskyn.  Kom gerus dus van tyd tot tyd toe terug na hierdie webtuiste om te sien watter instellings bied ons beter tariewe aan.

Lefra Kommunikasies en Bemarking | Kopiereg © 2019. Alle Regte Voorbehou.