Gekeurde skole moet voor die spertyd soos op die skedulering aangedui sal word (wat na keuring aan die skool gestuur sal word) beligtingsplanne aan Lefra Communications and Marketing verskaf.  Daar sal gepoog word om elke skool se beligtingsplan te akkommodeer, maar skole aanvaar ook dat indien dit nie moontlik is nie, alternatiewe beligting gegee sal word.

Lefra Kommunikasies en Bemarking | Kopiereg © 2019. Alle Regte Voorbehou.