‘n Standaard verhoog met revue vlakke sal verskaf word.  Aangesien daar nie tyd sal wees om enige veranderinge aan te bring nie, onderneem skole om hulle revue op die verskafde verhoog en vlakke op te voer. Skole is welkom om enige ekstra rekwisiete (“props”) of kleiner stelle te bring vir gebruik in die produksie om die spesifieke revue se karakter ten toon te stel mits dit in die toegelate tyd op die verhoog gebring kan word, en weer verwyder kan word.

Lefra Kommunikasies en Bemarking | Kopiereg © 2019. Alle Regte Voorbehou.